Voortrekkermonument spog met nuwe aktrise

2024-05-24T09:31:32+02:00

Sou enigiemand dink dat ons 75 jaar na die opening van die Voortrekkermonument ’n aktrise sou aanstel om die Afrikaner se verhaal te kan uitvoer? Ontmoet die veelsydige jong energieke 24-jarige Kristen Naudé. Die Voortrekkermonument het in 2023 die unieke museumteater geopen en spog met ons nuwe, talentvolle aktrise, Naudé. ...