Voorwerpe uit die verlede vertel die verhaal van Majuba

2024-03-19T16:09:20+02:00

Gister op 27 Februarie, op die herdenking van die Slag van Majuba, het oud en jonk saamgedrom by Buffelsfontein Beesboerdery om ’n gedenklesing oor dié veldslag, aangebied deur die gewilde sanger Pieter Smith, by te woon. Die unieke gedenklesing is aangebied in samewerking met die Voortrekkermonument (VTM) wat spesiaal voorwerpe ...