Grootste Militêre Fees in drie jaar by die Voortrekkermonument gehou
Anneke Langner2024-05-01T11:36:55+02:00Van vroegoggend het mense na die Voortrekkermonument gestroom om die jaarlikse Militêre Fees by die Voortrekkermonument by te woon. Dit is die derde jaar wat dié fees in samewerking met die Pro Patria Museum (PPM) gereël is. Volgens Leonie Marais, direksielid en kurator van die PPM, asook erfenisspesialis van die ...