Die Voortrekkermonument begin 2024 met nuwe lewe
Anneke Langner2024-03-14T13:52:12+02:00As ’n mens vroegoggend by die Voortrekkermonument se hekke inry, sal jy die swartwildebeeste met vyf splinternuwe kalfies gewaar wat in die groen veld wei, asook ’n Blesboklammetjie. Dit is ’n gesig om te sien – veral in die middel van ’n besige stad. Die gebied om die monument is ...