Koevoet blaf nou barshou by Bloedrivier
FC Pelser2025-02-13T09:35:19+02:00Dit is ’n feit soos ’n (see)koei: Die hond is vir seker die mens se beste vriend. Só ook was die viervoetige vriende van die Voortrekkers destyds nie net bondgenote nie, maar ook jag- en verkenningsgenote. By die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria vorm vierpootgenote ’n integrale deel van die Kultuurtuiste ...