153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument

2024-05-24T13:16:32+02:00

Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden (96) en haar dogter Riëtte Rossouw het op 23 Mei 2024 dié waardevolle skenking aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument ...