Soldate word onthou by die Voortrekkermonument

2024-03-19T16:05:54+02:00

“Ons eer die nagedagtenis van ALLE soldate wat hul lewens in diens van ons land gegee het. Ons eer die opofferings wat hulle gemaak het asook die lewens wat hulle aangeraak het,” sê Chris Pohl, voorsitter van die Valskerm Veterane Organisasie (PVO). Op 25 Februarie 2024 het sowat 200 veterane ...

Soldate word onthou by die Voortrekkermonument2024-03-19T16:05:54+02:00

Sekuriteitshonde word “opgeskerp” by Voortrekkermonument

2024-03-19T16:01:51+02:00

Genesis K9 is aktief besig om die Voortrekkermonument by te staan om die veiligheid by ons baken van hoop op te skerp. Die maatskappy is ’n geregistreerde hondeopleidingsentrum wat nasionaal en internasionaal instansies help om honde vir sekuriteitsdoeleindes op te lei. Vandag het dié groep weer die Voortrekkermonument besoek om ...

Sekuriteitshonde word “opgeskerp” by Voortrekkermonument2024-03-19T16:01:51+02:00

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting

2024-03-19T15:58:08+02:00

Jurgens Johannes Stolz was as kind by die inhuldig van die Voortrekkermonument en nou het hy twee kosbare skenkings aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument gemaak. Stolz en sy seun, Willie Stolz, het op 21 en 22 Februarie die monument, ons baken van hoop, besoek om ’n riempiesbank wat uit ...

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting2024-03-19T15:58:08+02:00

“Beeldhou met ’n boodskap” in die tuin van troos by die Voortrekkermonument ingewy

2024-03-19T15:55:01+02:00

“Met my beeldhou probeer ek visualisering van die boodskap van die woord moontlik maak,” sê Nic Grobler, een van Suid-Afrika se voorste beeldhouers. Op 17 Februarie 2024 is vyf nuwe beelde van die beeldhouer Nic Grobler tydens die bekendstelling van die Voortrekkermonument se Troostuin amptelik onthul. Hierdie Troostuin het voorheen ...

“Beeldhou met ’n boodskap” in die tuin van troos by die Voortrekkermonument ingewy2024-03-19T15:55:01+02:00

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:50:41+02:00

Erika Dykes was in die besit van ’n erfenisskat wat die Groot Trek en ses geslagte in haar familie oorleef het, tot sy besluit het om dit aan die Erfenisstigting te skenk. Dié Voortrekkerkappie is handgemaak deur Maria Wilhelmina Helena Engelbrecht (Odendaal), wat in 1816 in die Kaapkolonie gebore is. ...

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument2024-03-19T15:50:41+02:00

Bloukrans word onthou by die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:47:34+02:00

50 mans. 56 vroue. 185 kinders. 250 knegte. Dit is hoeveel onskuldige slagoffers die 17de Februarie 1838 die hoogste prys betaal het tydens die Bloukransmoorde, ook bekend as “Die groot moord”. Na die moord op Piet Retief en sy manskappe gee koning Dingaan aan sy krygers opdrag om die Voortrekkerlaers ...

Bloukrans word onthou by die Voortrekkermonument2024-03-19T15:47:34+02:00

Die Voortrekkermonument begin 2024 met nuwe lewe

2024-03-14T13:52:12+02:00

As ’n mens vroegoggend by die Voortrekkermonument se hekke inry, sal jy die swartwildebeeste met vyf splinternuwe kalfies gewaar wat in die groen veld wei, asook ’n Blesboklammetjie. Dit is ’n gesig om te sien – veral in die middel van ’n besige stad. Die gebied om die monument is ...

Die Voortrekkermonument begin 2024 met nuwe lewe2024-03-14T13:52:12+02:00

Danie de Jager-beelde kry nuwe tuiste

2022-09-20T08:43:18+02:00

Danie de Jager neem sy plek in by die Voortrekkermonument Op 28 Julie 2022 het ons ’n geskiedkundige oomblik in die Voortrekkermonument (VTM) se bestaan gevier waar een van Suid-Afrika se mees bekende en gerespekteerde beeldhouers se werke aan die publiek bekend gestel word. Talle beelde van wyle ...

Danie de Jager-beelde kry nuwe tuiste2022-09-20T08:43:18+02:00

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM

2022-08-29T15:28:09+02:00

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s vergelyk en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al beskryf ...

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM2022-08-29T15:28:09+02:00
Go to Top