Kleurvolle, eerste familienaweek by die Voortrekkermonument ’n groot sukses
Anneke Langner2024-03-19T16:19:30+02:00Die heel eerste Oppi’ Markplein familienaweek het op 1 Maart 2024 by die Voortrekkermonument op ’n kleurvolle noot afgeskop met ’n kleurpretloop. Oor die naweek het honderde gesinne en families hul kultuur kom uitleef, saamgekuier en aan verskeie aktiwiteite en kompetisies deelgeneem. Henk Maree van die Voortrekkermonument het tydens die ...