Wanatu? Vorentu of moertu!

2025-03-05T15:03:16+02:00

Deur Dawid Brand Ons almal ken dié argetipe: die skoolgrondboelie wat – nadat hy al sy eie karretjies gesmous, geruil of gebreek het – sy kloue op ander se karretjies probeer lê. As daar in Suid-Afrika ’n victor ludorum-toekenning gegee kon word vir die grootste skoolgrondboelie, kraai die ANC vir ...

Wanatu? Vorentu of moertu!2025-03-05T15:03:16+02:00

Om ‘n oomblik in tyd te verewig

2025-02-27T08:47:55+02:00

Tyd is ’n ontasbare ding. Dit beweeg vinnig en dit het die vermoë om herinneringe gou te vervaag. Vir Felicia Richardson, ’n talentvolle trou- en leefstylfotograaf van Centurion, het hierdie besef in 2020 diep ingesink toe Levi, haar seuntjie, nog net ’n paar maande oud was. “Dit was tydens ...

Om ‘n oomblik in tyd te verewig2025-02-27T08:47:55+02:00

Akademia-jaar begin met knal by Kultuurtuiste

2025-02-13T09:40:48+02:00

Akademia het op 3 Februarie die amptelike opening van haar akademiese jaar met ’n dag vol opwinding, kameraadskap en akademiese uitnemendheid by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid lui die vyftiende jaar van groei, ontdekking en ’n onwrikbare verbintenis tot gehalte by dié privaat Afrikaanse hoëronderwysinstelling in. Die geleentheid is deur ...

Akademia-jaar begin met knal by Kultuurtuiste2025-02-13T09:40:48+02:00

Koevoet blaf nou barshou by Bloedrivier

2025-02-13T09:35:19+02:00

Dit is ’n feit soos ’n (see)koei: Die hond is vir seker die mens se beste vriend. Só ook was die viervoetige vriende van die Voortrekkers destyds nie net bondgenote nie, maar ook jag- en verkenningsgenote. By die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria vorm vierpootgenote ’n integrale deel van die Kultuurtuiste ...

Koevoet blaf nou barshou by Bloedrivier2025-02-13T09:35:19+02:00

’n Afrikanergenerasie geanker in God: ’n Voortrekkerherinnering, deur Pieter-Ben Roos.

2024-12-04T12:54:35+02:00

Afrikaners is as kultuurgroep, deur die loop van ons geskiedenis, in essensie nog altyd afhanklik van die Liewe Vader. Dit is juis hierdie bevestiging van afhanklikheid wat ons as kultuur deur uiterse swaar tye verenig. Min het hierdie waarheid beter uitgeleef as die Voortrekkers op Bloedrivier ... Om afhanklikheid van ...

’n Afrikanergenerasie geanker in God: ’n Voortrekkerherinnering, deur Pieter-Ben Roos.2024-12-04T12:54:35+02:00

Uitspan Deli is oop!

2024-07-22T08:53:45+02:00

Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met die ontwikkeling van ’n nuwe Markplein, ’n nuwe uitstalling in die Pioniersentrum en nou ook die Uitspan Deli. Samantha Müller, ...

Uitspan Deli is oop!2024-07-22T08:53:45+02:00

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM

2022-08-29T15:28:09+02:00

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s vergelyk en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al beskryf ...

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM2022-08-29T15:28:09+02:00
Go to Top