9065 skoolleerders besoek die VTM in 2023

2024-01-12T11:43:46+02:00

Mediaverklaring 12 Januarie 2024 9065 skoolleerders besoek die VTM in 2023 “9065 skoolkinders het in 2023 die Voortrekkermonument besoek. Dit beteken daar is 9065 kinders wat 2024 ingaan, verryk, kultureel ryker en min of meer ’n idee het waar hulle storie begin het. Dit is ’n reusewins vir die toekoms.” ...

9065 skoolleerders besoek die VTM in 20232024-01-12T11:43:46+02:00

Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023

2024-01-12T11:41:53+02:00

Mediaverklaring 12 Januarie 2024 Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023 In 2023 het die Voortrekkermonument 187 597 studente en volwassenes op die terrein verwelkom. Dit sluit feeste regdeur die jaar en die besoeke tydens Gelofteweek en Geloftedag in. Die totale aantal besoekers op die terrein is in realiteit egter ...

Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 20232024-01-12T11:41:53+02:00

Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk

2024-01-11T14:25:26+02:00

Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk Op Erfenisskattedag ontvang die Voortrekkermonument ’n skenking van die Laas-familie wat onskatbare waarde tot die erfenisversameling voeg. Erfenisskattedag word wêreldwyd op 11 Januarie gevier en dié dag moedig mense aan om meer van hulle ...

Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk2024-01-11T14:25:26+02:00
Go to Top