Amerikaners reis duisende kilometer vir geloof

2024-03-19T16:24:33+02:00

105 studente reis 13 088 kilometer oor die oseaan om oor Suid-Afrikaanse kultuur en geloof te leer. Oor die loop van ’n maand het drie groepe Amerikaanse studente van ongeveer 35 studente per groep, van Pennsilvanië in Amerika na Suid-Afrika gereis om meer te leer oor Suid-Afrikaners se geloof en kultuur. ...

Amerikaners reis duisende kilometer vir geloof2024-03-19T16:24:33+02:00

Adam Tas nou ambassadeur wat Voortrekkermonument beskerm

2024-03-19T16:21:43+02:00

Die Voortrekkermonument kan spog dat die bekende sanger en liedjieskrywer Adam Tas ook nou ’n ambassadeur van die Voortrekkermonument is wat die monument beskerm. Adam Tas is die derde ambassadeur van die monument, na die gemengde gevegskuns- wêreldkampioen Dricus du Plessis en oud-Springbokrugbyspeler Marcell Coetzee. “Hierdie is my kultuurerfenis. As ...

Adam Tas nou ambassadeur wat Voortrekkermonument beskerm2024-03-19T16:21:43+02:00

Kleurvolle, eerste familienaweek by die Voortrekkermonument ’n groot sukses

2024-03-19T16:19:30+02:00

Die heel eerste Oppi’ Markplein familienaweek het op 1 Maart 2024 by die Voortrekkermonument op ’n kleurvolle noot afgeskop met ’n kleurpretloop. Oor die naweek het honderde gesinne en families hul kultuur kom uitleef, saamgekuier en aan verskeie aktiwiteite en kompetisies deelgeneem. Henk Maree van die Voortrekkermonument het tydens die ...

Kleurvolle, eerste familienaweek by die Voortrekkermonument ’n groot sukses2024-03-19T16:19:30+02:00

Medisinale tuin by die Voortekkermonument uitgebrei

2024-03-19T16:14:21+02:00

Na bietjie meer as ’n maand se navorsing en beplanning, is die eerste medisinale plante en kruie op 29 Februarie 2024 in die grond geplant by die Voortrekkermonument om die bestaande medisinale tuin uit te brei. “Hierdie tuin verteenwoordig die medisinale plante wat die Voortrekkers langs die pad teëgekom en ...

Medisinale tuin by die Voortekkermonument uitgebrei2024-03-19T16:14:21+02:00

Ambassadeursklub 100 maak skenking aan VTM

2024-03-19T16:12:05+02:00

Die Ambassadeursklub 100 het vandag, tydens een van hul maandelikse glansbyeenkomste, ’n R8000-skenking aan die Voortrekkermonument gemaak. Die Voortrekkermonument is ongelooflik dankbaar vir hierdie dinamiese groep vroue wat hul beywer vir hul gemeenskap. Wilna Brits, voorsitter van die klub, sê met ’n vorige besoek aan die Voortrekkermonument was ons hulle ...

Ambassadeursklub 100 maak skenking aan VTM2024-03-19T16:12:05+02:00

Voorwerpe uit die verlede vertel die verhaal van Majuba

2024-03-19T16:09:20+02:00

Gister op 27 Februarie, op die herdenking van die Slag van Majuba, het oud en jonk saamgedrom by Buffelsfontein Beesboerdery om ’n gedenklesing oor dié veldslag, aangebied deur die gewilde sanger Pieter Smith, by te woon. Die unieke gedenklesing is aangebied in samewerking met die Voortrekkermonument (VTM) wat spesiaal voorwerpe ...

Voorwerpe uit die verlede vertel die verhaal van Majuba2024-03-19T16:09:20+02:00

Soldate word onthou by die Voortrekkermonument

2024-03-19T16:05:54+02:00

“Ons eer die nagedagtenis van ALLE soldate wat hul lewens in diens van ons land gegee het. Ons eer die opofferings wat hulle gemaak het asook die lewens wat hulle aangeraak het,” sê Chris Pohl, voorsitter van die Valskerm Veterane Organisasie (PVO). Op 25 Februarie 2024 het sowat 200 veterane ...

Soldate word onthou by die Voortrekkermonument2024-03-19T16:05:54+02:00

Sekuriteitshonde word “opgeskerp” by Voortrekkermonument

2024-03-19T16:01:51+02:00

Genesis K9 is aktief besig om die Voortrekkermonument by te staan om die veiligheid by ons baken van hoop op te skerp. Die maatskappy is ’n geregistreerde hondeopleidingsentrum wat nasionaal en internasionaal instansies help om honde vir sekuriteitsdoeleindes op te lei. Vandag het dié groep weer die Voortrekkermonument besoek om ...

Sekuriteitshonde word “opgeskerp” by Voortrekkermonument2024-03-19T16:01:51+02:00

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting

2024-03-19T15:58:08+02:00

Jurgens Johannes Stolz was as kind by die inhuldig van die Voortrekkermonument en nou het hy twee kosbare skenkings aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument gemaak. Stolz en sy seun, Willie Stolz, het op 21 en 22 Februarie die monument, ons baken van hoop, besoek om ’n riempiesbank wat uit ...

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting2024-03-19T15:58:08+02:00

“Beeldhou met ’n boodskap” in die tuin van troos by die Voortrekkermonument ingewy

2024-03-19T15:55:01+02:00

“Met my beeldhou probeer ek visualisering van die boodskap van die woord moontlik maak,” sê Nic Grobler, een van Suid-Afrika se voorste beeldhouers. Op 17 Februarie 2024 is vyf nuwe beelde van die beeldhouer Nic Grobler tydens die bekendstelling van die Voortrekkermonument se Troostuin amptelik onthul. Hierdie Troostuin het voorheen ...

“Beeldhou met ’n boodskap” in die tuin van troos by die Voortrekkermonument ingewy2024-03-19T15:55:01+02:00

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:50:41+02:00

Erika Dykes was in die besit van ’n erfenisskat wat die Groot Trek en ses geslagte in haar familie oorleef het, tot sy besluit het om dit aan die Erfenisstigting te skenk. Dié Voortrekkerkappie is handgemaak deur Maria Wilhelmina Helena Engelbrecht (Odendaal), wat in 1816 in die Kaapkolonie gebore is. ...

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument2024-03-19T15:50:41+02:00

Bloukrans word onthou by die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:47:34+02:00

50 mans. 56 vroue. 185 kinders. 250 knegte. Dit is hoeveel onskuldige slagoffers die 17de Februarie 1838 die hoogste prys betaal het tydens die Bloukransmoorde, ook bekend as “Die groot moord”. Na die moord op Piet Retief en sy manskappe gee koning Dingaan aan sy krygers opdrag om die Voortrekkerlaers ...

Bloukrans word onthou by die Voortrekkermonument2024-03-19T15:47:34+02:00
Go to Top