Uitspan Deli is oop!

2024-07-22T08:53:45+02:00

Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met die ontwikkeling van ’n nuwe Markplein, ’n nuwe uitstalling in die Pioniersentrum en nou ook die Uitspan Deli. Samantha Müller, ...

Uitspan Deli is oop!2024-07-22T08:53:45+02:00

Militêre helde word onthou by die Voortrekkermonument

2024-06-06T11:53:41+02:00

Honderde weermagveterane en hul families, jonk en oud, het vandag (Sondag 26 Mei) by die SA Weermagmuur van Herinnering by die Voortrekkermonument (VTM) bymekaargekom om hulde te bring aan Suid-Afrika se afgestorwe militêre helde. Bykans 600 mense het vanjaar dié gedenkdiens van die Raad van Militêre Veterane Organisasies (RMVO) bygewoon ...

Militêre helde word onthou by die Voortrekkermonument2024-06-06T11:53:41+02:00

Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument

2024-06-06T11:49:10+02:00

Op 1 Junie het duisende musiekliefhebbers na die Voortrekkermonument (VTM) gestroom vir die Glimlagfees. Die Glimlagfees het reeds in 2023 gesorg vir groot pret met van die land se gewildste kunstenaars op die verhoog en vanjaar was geen verskil nie. Vanjaar was die eerste keer wat dié fees op die ...

Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument2024-06-06T11:49:10+02:00

Na 91 jaar word ’n droom op Bloedrivier waar

2024-06-06T11:43:42+02:00

Vir jare lank al droom tannie Constance du Plooy om die “wonderwerk van Bloedrivier” in persoon te ervaar en die afgelope week het die amper eeueoue droom waar geword. Tannie Constance woon in Hermanus en verlede week is sy tydens ’n besoek aan haar seun Cornay en skoondogter Patricia Smit ...

Na 91 jaar word ’n droom op Bloedrivier waar2024-06-06T11:43:42+02:00

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou

2024-06-06T11:38:43+02:00

’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. Die trekkers het kort ná mekaar besluit om die republiek te verlaat en ’n beter toekoms elders te gaan soek. ...

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou2024-06-06T11:38:43+02:00
Go to Top