About Anneke Langner

This author has not yet filled in any details.
So far Anneke Langner has created 125 blog entries.

Spesiale toer vir besoekers op Wêreldmonumentedag gegee

2024-04-18T15:35:12+02:00

Die gelukkige besoekers wat hulle om 10:30 in die Heldesaal van die Voortrekkermonument bevind het, is aangenaam verras met ’n spesiale toer en opvoering. Op Wêreldmonumentedag, 18 April 2024, het die Voortrekkermonument ’n spesiale toer deur die Heldesaal gereël met ’n verrassingsvertoning van ’n toneel uit die Gelofteblyspel. Dié hartroerende ...

Spesiale toer vir besoekers op Wêreldmonumentedag gegee2024-04-18T15:35:12+02:00

Voortrekkermonument vier suksesse van afgelope drie jaar

2024-04-18T13:22:07+02:00

Drie jaar na die nuwe bestuur van die Voortrekkermonument ingetree het, het die fokus geskuif van besoek ’n museum na beleef jou erfenis met 38 groot projekte wat op die historiese terrein aangepak is in die kort tydperk. Hierdie besonderse sukses kan ons nou 75 jaar na die inwyding van ...

Voortrekkermonument vier suksesse van afgelope drie jaar2024-04-18T13:22:07+02:00

Die Slag van Italeni word gedenk by Buffelsfontein

2024-04-11T12:42:17+02:00

Die gewilde familierestaurant, Buffelsfonteinbeesboerdery het op 9 April gasheer gespeel vir hordes geskiedenisliefhebbers en die Groot Trek geskiedenis op ’n unieke wyse herdenk. Vroeër vanjaar het Buffelsfontein, die Voortrekkermonument en Erfenisstigting hande gevat om die eerste geskiedenisvasvra aand van sy soort aan te bied toe hul die Slag van Majuba ...

Die Slag van Italeni word gedenk by Buffelsfontein2024-04-11T12:42:17+02:00

Joernalis rus nou by Koevoet-makkers

2024-04-09T12:44:58+02:00

Joernalis en skrywer Jim Hooper se sterfwens is op 6 April nagekom, toe hy sy ewige rusplek saam met sy Koevoet-makkers by die Voortrekkermonument gekry het. “Jim het van enige joernalis die akkuraatste verslaggewing oor Koevoet gegee, want hy het saam met ons beweeg. Hy was een van ons,” sê ...

Joernalis rus nou by Koevoet-makkers2024-04-09T12:44:58+02:00

764 kinders besoek die VTM in eerste kwartaal

2024-04-06T19:27:14+02:00

“Dit is wonderlik om te sien dat Suid-Afrikaners na die Voortrekkermonument toe kom en nog wil leer en weet van kultuur en geskiedenis.” So sê Christiaan Jordaan, toerismebestuurder by die Voortrekkermonument. 764 kinders het die afgelope kwartaal die Voortrekkermonument besoek. Hierdie getal sluit ook die kinders in wat ingeskryf het ...

764 kinders besoek die VTM in eerste kwartaal2024-04-06T19:27:14+02:00

Sanger Pieter Smith en sy ma besoek die museumteater

2024-04-06T19:23:28+02:00

“Ek en my ma is albei lief vir geskiedenis, daarom het ons besluit om vandag die museumteater by die Voortrekkermonument te besoek,” vertel sanger Pieter Smith. Smith en sy moeder (80) het die interaktiewe ervaring terdeë geniet en Smit se ma het selfs iets op die traporrel in een van ...

Sanger Pieter Smith en sy ma besoek die museumteater2024-04-06T19:23:28+02:00

Die Voortrekkermonument word lewendig

2024-04-06T19:19:52+02:00

“Hierdie is nie my oorlog nie en steeds het ek alles verloor. Hardloop my kind, hulle is op ons, hardloop, maar die duiwel haal jou in, hulle steek mens en wa aan die brand. Die desperate geskree na hulp weergalm nou nog in my kop, bloedveld regoor die landskap lê ...

Die Voortrekkermonument word lewendig2024-04-06T19:19:52+02:00

Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee

2024-04-02T12:34:49+02:00

“Dit is ’n wonderlike voorreg om ’n plek te hê waar ons kinders tuis kan voel.” So sê Esté Cilliers, skoleprojekbeampte by die Pioniersentrum. Talle laerskoolkinders het die afgelope Maartvakansie gekies om aan die Voortrekkermonument se vakansieprogram deel te neem, eerder as om tuis te wees. Dít is beslis ’n ...

Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee2024-04-02T12:34:49+02:00

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk

2024-03-28T08:19:12+02:00

“Hierdie is een van die mees kosbare en geskiedkundig belangrike skenkings wat die Erfenisstigting nog ontvang het.” Só sê Monique Lubbe, museumkundige van die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument (VTM), nadat die stigting ’n enigste van sy soort dagboek ontvang het. Susanna Helena de Jager het ’n handgeskrewe indiepte-dagboek, in Nederlands, ...

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk2024-03-28T08:19:12+02:00

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog

2024-04-02T12:35:00+02:00

Op Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024, wil die Voortrekkermonument hulde bring aan die argitek Johan Els wat in sy loopbaan ’n groot rol gespeel het in die uitbou van die terrein. Els se projekte by die Voortrekkermonument was onder meer die Fort Schanskop Amfiteater, inrig van die hysbak in die monument ...

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog2024-04-02T12:35:00+02:00

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument

2024-03-26T14:43:54+02:00

Een van die dae hoef Gautengers nie meer ver te ry vir ’n natuurervaring nie. Waar anders kan jy in die middel van Pretoria veilig tussen ’n trop swartwildebeeste stap? Die Voortrekkermonument (VTM) is in die proses om sy natuuraanbod uit te brei. Deel van hierdie aanbod is om vyf ...

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument2024-03-26T14:43:54+02:00

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein

2024-03-25T15:06:05+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) se nuwe markplein het behoorlik gewemel waar die Antiekmark ’n nuwe tuiste gekry het op die kultuurtuiste se nuwe markplein. Die VTM se nuwe markplein het gasheer gespeel vir 70 uitstallers wat nie kan wag vir die volgende mark nie. Liora Subel stal al vir 30 jaar ...

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein2024-03-25T15:06:05+02:00
Go to Top