‘n Dagboek lieg nie
Charlotte2025-06-17T13:12:25+02:00Deur Dawid Brand“Daar het varke in die nag gekom en die lyke stukkend gevreet,” skryf Dorothea Jones in die Klerksdorp-konsentrasiekamp. “Dit was niks anders as ’n moordkamp nie. Ek het gesien hoe 37 lyke in een nag na die lykshuis gaan,” skryf Judith C. Barnard op haar beurt oor die ...