VTM-ossewa herstel
Charlotte2022-08-29T15:18:12+02:00VTM-ossewa herstel Binne drie maande het man en vrou sy aan sy ’n ossewa by die Voortrekkermonument in Pretoria na sy vorige glorie herstel. Jaco en Endriëtta van Rensburg, wat sedert verlede jaar die Lewende Laer by dié monument bedryf, het maande lank bly skaaf ...