185 000 mense 185 jaar na die Gelofte afgelê is
Charlotte2023-12-13T15:16:08+02:00Mediaverklaring 185 000 mense 185 jaar na die Gelofte afgelê is 13 Desember 2023 Meer as 208 Geloftefeeste word vanjaar regoor die wêreld gehou. Die uitdaging is daar gestel, gaan 185 000 mense die belofte van die Gelofte in die spesiale jaar herbevestig? “Vanjaar is ’n spesiale Geloftejaar, want dit ...