Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument
Charlotte2023-11-23T15:13:21+02:00Mediaverklaring 22 November 2023 Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument “Ons staan op die skouers van reuse,” sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. Tydens die jaareindfunksie van ’n groep vriende van die ou Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA), is ‘n uitsonderlike geskenk aan die Voortrekkermonument oorhandig. ...