Ferrari-klub verf die Voortrekkermonument rooi
Charlotte2024-03-19T15:36:59+02:00Sondag 4 Februarie het 30 Ferrari-eienaars met hul spogmotors in ’n konvooi op na Fort Schanskop by die Voortrekkermonument gery. Hierdie konvooi is deel van die “Southern Equitorial Ferrari Automobili Club” (SEFAC). SEFAC is in 1967 deur Pierre Kelfkens gestig en is een van die oudste Ferrari-klubs in die wêreld. Christo ...