Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens
Charlotte2023-10-19T14:19:18+02:00Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens Philip Lourens, seun van Gerhard Lourens, het ’n hommeltuig (beter bekend as drone) aan die Voortrekkermonument oorhandig op dieselfde dag van sy pa se gedenkdiens by die Voortrekkermonument. “Ek is baie sentimenteel oor die Voortrekkermonument ...