Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee

2024-04-02T12:34:49+02:00

“Dit is ’n wonderlike voorreg om ’n plek te hê waar ons kinders tuis kan voel.” So sê Esté Cilliers, skoleprojekbeampte by die Pioniersentrum. Talle laerskoolkinders het die afgelope Maartvakansie gekies om aan die Voortrekkermonument se vakansieprogram deel te neem, eerder as om tuis te wees. Dít is beslis ’n ...

Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee2024-04-02T12:34:49+02:00

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk

2024-03-28T08:19:12+02:00

“Hierdie is een van die mees kosbare en geskiedkundig belangrike skenkings wat die Erfenisstigting nog ontvang het.” Só sê Monique Lubbe, museumkundige van die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument (VTM), nadat die stigting ’n enigste van sy soort dagboek ontvang het. Susanna Helena de Jager het ’n handgeskrewe indiepte-dagboek, in Nederlands, ...

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk2024-03-28T08:19:12+02:00

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog

2024-04-02T12:35:00+02:00

Op Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024, wil die Voortrekkermonument hulde bring aan die argitek Johan Els wat in sy loopbaan ’n groot rol gespeel het in die uitbou van die terrein. Els se projekte by die Voortrekkermonument was onder meer die Fort Schanskop Amfiteater, inrig van die hysbak in die monument ...

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog2024-04-02T12:35:00+02:00

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument

2024-03-26T14:43:54+02:00

Een van die dae hoef Gautengers nie meer ver te ry vir ’n natuurervaring nie. Waar anders kan jy in die middel van Pretoria veilig tussen ’n trop swartwildebeeste stap? Die Voortrekkermonument (VTM) is in die proses om sy natuuraanbod uit te brei. Deel van hierdie aanbod is om vyf ...

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument2024-03-26T14:43:54+02:00

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein

2024-03-25T15:06:05+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) se nuwe markplein het behoorlik gewemel waar die Antiekmark ’n nuwe tuiste gekry het op die kultuurtuiste se nuwe markplein. Die VTM se nuwe markplein het gasheer gespeel vir 70 uitstallers wat nie kan wag vir die volgende mark nie. Liora Subel stal al vir 30 jaar ...

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein2024-03-25T15:06:05+02:00

Jong superheldin samel fondse in vir mense met gestremdhede

2024-03-20T13:44:49+02:00

Bykans 200 volwassenes en kinders het gisteraand op die Voortrekkermonument se terrein neergesak ten bate van ’n goeie doel. Die “Superhero Run” het fondse ingesamel vir mense met gestremdhede. Xandri Barkhuizen is net 17 jaar oud, maar maak reeds ’n reuse-impak om mense te kan help. Barkhuizen is ’n gr. ...

Jong superheldin samel fondse in vir mense met gestremdhede2024-03-20T13:44:49+02:00

Voortrekkermonument ook tuiste vir spogvoertuie 

2024-04-02T12:35:13+02:00

Waar sal ’n mens ’n Mercedes Benz-eienaar en ’n Ferarri-eienaar op dieselfde plek kry? By die Voortrekkermonument! Die kultuurtuiste het die afgelope naweek geleer dat die Voortrekkermonumentterrein ook ’n kultuurtuiste vir eienaars van spogmotors is. Die Mercedes Benz-klub het Sondag 17 Maart 2024 by die Voortrekkermonument byeengekom met hul spogmotors ...

Voortrekkermonument ook tuiste vir spogvoertuie 2024-04-02T12:35:13+02:00

Boeremusiek laat die voete jeuk by die Voortrekkermonument

2024-03-19T17:35:38+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek gasheer gespeel vir een van die lekkerste boeremusiekmakieties van die jaar, met hordes mense wat hiér kom kuier het om ’n aand van samesyn en goeie musiek te geniet. Die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika (TBKSA) en VTM het vanjaar besluit om ’n lekker ...

Boeremusiek laat die voete jeuk by die Voortrekkermonument2024-03-19T17:35:38+02:00

Voortrekkermonument spog met elf fasiliteite 

2024-03-19T17:33:07+02:00

Die pragtige Voortrekkermonumentterrein is die ideale plek vir ’n ikoniese funksie of afsluiting. Op Vrydag 15 Maart 2024 het die Voortrekkermonument ’n fasiliteite-opedag gehou en tientalle mense het die geleentheid bygewoon.  Elke saal en fasiliteit is tot sy volle potensiaal opgemaak en die gaste het die geleentheid gekry om “aan ...

Voortrekkermonument spog met elf fasiliteite 2024-03-19T17:33:07+02:00

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou

2024-03-19T16:43:30+02:00

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou Die kleindogter van een van die mees bekende argitekte in Suid-Afrika het ’n gedenklesing oor haar oupa se lewe bygewoon by die Voortrekkermonument. Annemarie Frederich, kleindogter van Gerhard Moerdijk en suster van die bekende skrywer Irma Joubert, het ook die gedenklesing bygewoon ...

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou2024-03-19T16:43:30+02:00

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument

2024-03-19T16:40:16+02:00

’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk. CJ Langenhoven het die Stem van Suid-Afrika geskryf. Met die eeufeesviering van die Groot Trek in 1938 het Langenhoven se vrou, Lenie, na wie hy in sy skryfwerk verwys het ...

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument2024-03-19T16:40:16+02:00

Huismuseum by die skool inspireer

2024-03-19T16:27:54+02:00

’n Juffrou van Wierdapark, in Centurion, bring haar huismuseum jaarliks skool toe om geskiedenis weer lewe te gee vir kinders. Vir 15 jaar sorg juffrou Alma Joubert jaarliks dat geskiedenis lewendig bly in haar gr. 4-klas, sonder om een keer oor te slaan. Elke jaar moet die kinders in kultuurdrag ...

Huismuseum by die skool inspireer2024-03-19T16:27:54+02:00
Go to Top