Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument

2024-07-19T13:46:08+02:00

Op 1 Junie het duisende musiekliefhebbers na die Voortrekkermonument (VTM) gestroom vir die Glimlagfees. Die Glimlagfees het reeds in 2023 gesorg vir groot pret met van die land se gewildste kunstenaars op die verhoog en vanjaar was geen verskil nie. Vanjaar was die eerste keer wat dié fees op die ...

Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument2024-07-19T13:46:08+02:00

Die Groot Trek Voortrekkermonument toe

2024-07-19T13:50:37+02:00

Vyf ou ossewaens in konvooi op die N1 op trek na Pretoria: Dít is nie iets wat jy elke dag sal sien nie, maar dit is wat mense gister (6 Junie 2024) beleef het toe ’n klein groep lede van die Kultuurtuiste douvoordag die langpad Parys toe en terug aangedurf het ...

Die Groot Trek Voortrekkermonument toe2024-07-19T13:50:37+02:00

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou

2024-07-19T12:52:01+02:00

’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. Die trekkers het kort ná mekaar besluit om die republiek te verlaat en ’n beter toekoms elders te gaan soek. ...

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou2024-07-19T12:52:01+02:00

Uitspan Deli is oop!

2024-07-22T08:53:45+02:00

Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met die ontwikkeling van ’n nuwe Markplein, ’n nuwe uitstalling in die Pioniersentrum en nou ook die Uitspan Deli. Samantha Müller, ...

Uitspan Deli is oop!2024-07-22T08:53:45+02:00

Militêre helde word onthou by die Voortrekkermonument

2024-06-06T11:53:41+02:00

Honderde weermagveterane en hul families, jonk en oud, het vandag (Sondag 26 Mei) by die SA Weermagmuur van Herinnering by die Voortrekkermonument (VTM) bymekaargekom om hulde te bring aan Suid-Afrika se afgestorwe militêre helde. Bykans 600 mense het vanjaar dié gedenkdiens van die Raad van Militêre Veterane Organisasies (RMVO) bygewoon ...

Militêre helde word onthou by die Voortrekkermonument2024-06-06T11:53:41+02:00

Na 91 jaar word ’n droom op Bloedrivier waar

2024-06-06T11:43:42+02:00

Vir jare lank al droom tannie Constance du Plooy om die “wonderwerk van Bloedrivier” in persoon te ervaar en die afgelope week het die amper eeueoue droom waar geword. Tannie Constance woon in Hermanus en verlede week is sy tydens ’n besoek aan haar seun Cornay en skoondogter Patricia Smit ...

Na 91 jaar word ’n droom op Bloedrivier waar2024-06-06T11:43:42+02:00

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou

2024-06-06T11:38:43+02:00

’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. Die trekkers het kort ná mekaar besluit om die republiek te verlaat en ’n beter toekoms elders te gaan soek. ...

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou2024-06-06T11:38:43+02:00

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument

2024-05-24T13:16:32+02:00

Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden (96) en haar dogter Riëtte Rossouw het op 23 Mei 2024 dié waardevolle skenking aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument ...

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument2024-05-24T13:16:32+02:00

Voortrekkermonument spog met nuwe aktrise

2024-05-24T09:31:32+02:00

Sou enigiemand dink dat ons 75 jaar na die opening van die Voortrekkermonument ’n aktrise sou aanstel om die Afrikaner se verhaal te kan uitvoer? Ontmoet die veelsydige jong energieke 24-jarige Kristen Naudé. Die Voortrekkermonument het in 2023 die unieke museumteater geopen en spog met ons nuwe, talentvolle aktrise, Naudé. ...

Voortrekkermonument spog met nuwe aktrise2024-05-24T09:31:32+02:00

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap

2024-05-20T08:31:31+02:00

Die Voortrekkermonument is nou 1000 spekboompies ryker danksy ’n ongelooflike skenking. Chamberlains het vandeesweek ’n duisend spekboomsteggies aan die Voortrekkermonument geskenk as deel van ’n groot nasionale projek wat hulle onlangs geloods het. “Ons doelwit hierdie jaar is om 21 000 spekboomsteggies te skenk,” vertel Werner Wehrmann wat namens die ...

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap2024-05-20T08:31:31+02:00

Stadsjapies kan ook nou in plaasdamme swem

2024-05-23T14:56:41+02:00

Shalyn Jooste, of Shay soos mense haar ken, eienares van Plaasdam, se passie is omgewingsgebaseerde oplossings. Dit is dus nie toevallig dat haar besigheid, Plaasdam, daarop gerig is om vir mense ’n koste-effektiewe oplossing te bied om ’n plaasdam in hul erf op te rig nie. Jooste het in 2023 ...

Stadsjapies kan ook nou in plaasdamme swem2024-05-23T14:56:41+02:00

Voortrekkermonument se jaarkalender propvol geleenthede

2024-05-15T14:55:34+02:00

Die Voortrekkermonument bied van nou tot die einde van die jaar ’n rekordgetal van meer as sestig geleenthede op sy terrein aan. Hierdie sluit groot feeste, musiekfeeste, pretdae, markte en nog vele meer in. “Uit die laaste drie jaar, het ons vanjaar die  meeste feeste en geleenthede nog op die ...

Voortrekkermonument se jaarkalender propvol geleenthede2024-05-15T14:55:34+02:00
Go to Top