NUUS
NUUS
Een van die dae hoef Gautengers nie meer ver te ry vir ’n natuurervaring nie. Waar anders kan jy in die middel van Pretoria veilig tussen ’n trop swartwildebeeste stap? ...
Die Voortrekkermonument (VTM) se nuwe markplein het behoorlik gewemel waar die Antiekmark ’n nuwe tuiste gekry het op die kultuurtuiste se nuwe markplein. Die VTM se nuwe markplein het gasheer ...
Bykans 200 volwassenes en kinders het gisteraand op die Voortrekkermonument se terrein neergesak ten bate van ’n goeie doel. Die “Superhero Run” het fondse ingesamel vir mense met gestremdhede. Xandri ...
Waar sal ’n mens ’n Mercedes Benz-eienaar en ’n Ferarri-eienaar op dieselfde plek kry? By die Voortrekkermonument! Die kultuurtuiste het die afgelope naweek geleer dat die Voortrekkermonumentterrein ook ’n kultuurtuiste ...
Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek gasheer gespeel vir een van die lekkerste boeremusiekmakieties van die jaar, met hordes mense wat hiér kom kuier het om ’n aand van ...
Die pragtige Voortrekkermonumentterrein is die ideale plek vir ’n ikoniese funksie of afsluiting. Op Vrydag 15 Maart 2024 het die Voortrekkermonument ’n fasiliteite-opedag gehou en tientalle mense het die geleentheid ...