Afrikaner-verklaring het historiese kontinuïteit
Anneke Langner2024-04-23T08:18:57+02:00“As ons vandag praat oor 'n verklaring, dan sê ons vir mekaar, ons beweeg in 'n baie ou tradisie van verklarings, van manifeste, van dokumente, van traktate. Dit is hoe ons dit doen. In krisistye, in onseker tye verwoord ons waar ons staan op papier.” So sê dr. Danie Langner, ...