Ambassadeursklub 100 maak skenking aan VTM

2024-03-19T16:12:05+02:00

Die Ambassadeursklub 100 het vandag, tydens een van hul maandelikse glansbyeenkomste, ’n R8000-skenking aan die Voortrekkermonument gemaak. Die Voortrekkermonument is ongelooflik dankbaar vir hierdie dinamiese groep vroue wat hul beywer vir hul gemeenskap. Wilna Brits, voorsitter van die klub, sê met ’n vorige besoek aan die Voortrekkermonument was ons hulle ...