Beleef ’n geloofsreis soos min met unieke Monument-nagtoer

2025-07-04T10:23:02+02:00

As die son sak en die Jakarandastad se liggies begin flikker, word die Heldesaal van die Voortrekkermonument die verhoog vir ’n onvergeetlike nagervaring. En jy is genooi! Die Voortrekkermonument se eksklusiewe nagtoer op 18 Julie volg op ’n uitverkoopte nagtoer in Junie en is uniek verpak om ’n volk ...

Beleef ’n geloofsreis soos min met unieke Monument-nagtoer2025-07-04T10:23:02+02:00

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin

2022-08-29T15:19:41+02:00

“Dit het my asem weggeslaan. Ek kan nie glo die roetes is hier en dit is so oulik gedoen nie.” Dit was die reaksie van Roe-Hetta Ras, ’n toergids verbonde aan die Instituut vir Professionele Toergidse van Suider-Afrika, toe sy en ander toergidse Dinsdag (25 Januarie 2022) vir die eerste ...

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin2022-08-29T15:19:41+02:00
Go to Top