Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee
Anneke Langner2024-04-02T12:34:49+02:00“Dit is ’n wonderlike voorreg om ’n plek te hê waar ons kinders tuis kan voel.” So sê Esté Cilliers, skoleprojekbeampte by die Pioniersentrum. Talle laerskoolkinders het die afgelope Maartvakansie gekies om aan die Voortrekkermonument se vakansieprogram deel te neem, eerder as om tuis te wees. Dít is beslis ’n ...