Erfenisfees – dis waar jy wil wees!

2022-09-20T16:46:04+02:00

Dis weer tyd vir die Voortrekkermonument se jaarlikse Erfenisfees en oudergewoonte is die program propvol pret vir die hele gesin. Kom vier jóú erfenis saam met ons by die Voortrekkermonument. Waarna kan jy uitsien? By die Pionierswerf ...