BCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun
Du Preez de Villiers2025-06-24T15:15:28+02:00Die ikoniese Voortrekkermonument in Pretoria is stewig op pad om sy droom van selfvoorsiening van elektrisiteit met behulp van ’n sonkragstelsel te verwesenlik. Die publiek het reeds meer as R500 000 tot die Monument se “Gee ons krag”-veldtog bygedra. Die projek het onlangs verdere stukrag gekry danksy ’n skenking van R27 000 ...