Só onthou Koevoete hulle tyd van glorie
Du Preez de Villiers2025-04-07T16:38:45+02:00Deur Leonie Marais Op Saterdag 5 April het oud-Koevoete by hul monument op die Voortrekkermonument-terrein bymekaargekom om hulle lofryke bestaan te herdenk. Koevoet is in 1979 in die lewe geroep en is tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog as ’n spesiale teeninsurgensie-eenheid van die Suidwes-Afrikaanse polisie (SWAPOL) ontplooi. Tot en met 1989, ...