Die Slag van Italeni word gedenk by Buffelsfontein
Anneke Langner2024-04-11T12:42:17+02:00Die gewilde familierestaurant, Buffelsfonteinbeesboerdery het op 9 April gasheer gespeel vir hordes geskiedenisliefhebbers en die Groot Trek geskiedenis op ’n unieke wyse herdenk. Vroeër vanjaar het Buffelsfontein, die Voortrekkermonument en Erfenisstigting hande gevat om die eerste geskiedenisvasvra aand van sy soort aan te bied toe hul die Slag van Majuba ...