Joernalis rus nou by Koevoet-makkers
Anneke Langner2024-04-09T12:44:58+02:00Joernalis en skrywer Jim Hooper se sterfwens is op 6 April nagekom, toe hy sy ewige rusplek saam met sy Koevoet-makkers by die Voortrekkermonument gekry het. “Jim het van enige joernalis die akkuraatste verslaggewing oor Koevoet gegee, want hy het saam met ons beweeg. Hy was een van ons,” sê ...