Medisinale tuin by die Voortekkermonument uitgebrei

2024-03-19T16:14:21+02:00

Na bietjie meer as ’n maand se navorsing en beplanning, is die eerste medisinale plante en kruie op 29 Februarie 2024 in die grond geplant by die Voortrekkermonument om die bestaande medisinale tuin uit te brei. “Hierdie tuin verteenwoordig die medisinale plante wat die Voortrekkers langs die pad teëgekom en ...