Skool beloon toppresteerders met Monumentuitstappie
Du Preez de Villiers2025-05-09T18:58:53+02:00Deur Du Preez de Villiers As die Voortrekkermonument deel van jou skoolwapen is, kan jy vir seker nie anders nie as om ’n hegte verhouding met hierdie prominente kultuurbaken te bou. Hoërskool Dr. E.G. Jansen het besluit om dié week hul toptienpresteerders uit elke graad vir ’n bederfuitstappie na die ...