Spesiale toer vir besoekers op Wêreldmonumentedag gegee

2024-04-18T15:35:12+02:00

Die gelukkige besoekers wat hulle om 10:30 in die Heldesaal van die Voortrekkermonument bevind het, is aangenaam verras met ’n spesiale toer en opvoering. Op Wêreldmonumentedag, 18 April 2024, het die Voortrekkermonument ’n spesiale toer deur die Heldesaal gereël met ’n verrassingsvertoning van ’n toneel uit die Gelofteblyspel. Dié hartroerende ...