Ruhan du Toit help om ons erfenis te red

2025-04-07T07:17:42+02:00

’n Glansgeleentheid soos min is op Saterdagaand 5 April by die Voortrekkermonument (VTM) aangebied. Die Heldesaal in die Monument is statig geklee met kerse en keurige dekor, maar die trekpleister was natuurlik die gewilde sanger Ruhan du Toit, die ster van die Afrikaanse treffer “Monumentaal”. Henk Maree, bedryfshoof van die ...

Ruhan du Toit help om ons erfenis te red2025-04-07T07:17:42+02:00

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer

2025-04-02T19:18:08+02:00

Deur Leonie Marais Militêre en polisieveterane asook diereliefhebbers het Sondag 30 Maart 2025 na die Voortrekkermonument gestroom vir die onthulling van die “Diere in Oorlog”-gedenkmuur. Die geleentheid is voorafgegaan met die plasing van ’n splinternuwe banier vir die Diere in Oorlog- veteraneorganisasie. By hierdie geleentheid is die Savannah-banier ook die ...

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer2025-04-02T19:18:08+02:00

Kampioen wys kragsteun met kanonknal

2025-03-30T08:15:18+02:00

“Ek is nou vir twee jaar ’n beskermheer van ons Afrikanerkultuur. Vir ander mense mag dit nie veel beteken nie, maar as ’n trotse Afrikaner beteken dit alles vir my,” sê Dricus “Stillknocks” du Plessis, middelgewigwêreldkampioen in gemengde gevegkuns en trotse beskermheer van die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria. Du Plessis ...

Kampioen wys kragsteun met kanonknal2025-03-30T08:15:18+02:00

Wanatu? Vorentu of moertu!

2025-03-05T15:03:16+02:00

Deur Dawid Brand Ons almal ken dié argetipe: die skoolgrondboelie wat – nadat hy al sy eie karretjies gesmous, geruil of gebreek het – sy kloue op ander se karretjies probeer lê. As daar in Suid-Afrika ’n victor ludorum-toekenning gegee kon word vir die grootste skoolgrondboelie, kraai die ANC vir ...

Wanatu? Vorentu of moertu!2025-03-05T15:03:16+02:00

Ontdek die Voortrekkermonument: ‘n Reis deur die Afrikaner se ryk geskiedenis

2025-04-01T11:27:25+02:00

Barend GroenewaldGeleë in die hartjie van Pretoria, staan die Voortrekkermonument as ’n bewys van Suid-Afrika se ryk geskiedenis, en bied besoekers ’n unieke geleentheid om die Afrikaner se verlede in ’n asemrowende omgewing te verken. Vir diegene wat meer as net ’n toeriste-aantreklikheid soek, nooi die Monument jou om ’n ...

Ontdek die Voortrekkermonument: ‘n Reis deur die Afrikaner se ryk geskiedenis2025-04-01T11:27:25+02:00

Belgiese blik op die Afrikanerhart

2025-02-27T09:07:49+02:00

“Wow!” Dit was die eerste woord wat Hannes, ’n Belgiese uitruilstudent, gesê het toe hy sy voete in Suid-Afrika gesit het. “Ek het nie geweet wat om te verwag nie.” Vir Hannes Michielsen en sy medestudente is Suid-Afrika en die Voortrekkermonument nie meer net ’n plek op ’n kaart ...

Belgiese blik op die Afrikanerhart2025-02-27T09:07:49+02:00

Om ‘n oomblik in tyd te verewig

2025-02-27T08:47:55+02:00

Tyd is ’n ontasbare ding. Dit beweeg vinnig en dit het die vermoë om herinneringe gou te vervaag. Vir Felicia Richardson, ’n talentvolle trou- en leefstylfotograaf van Centurion, het hierdie besef in 2020 diep ingesink toe Levi, haar seuntjie, nog net ’n paar maande oud was. “Dit was tydens ...

Om ‘n oomblik in tyd te verewig2025-02-27T08:47:55+02:00

Akademia-jaar begin met knal by Kultuurtuiste

2025-02-13T09:40:48+02:00

Akademia het op 3 Februarie die amptelike opening van haar akademiese jaar met ’n dag vol opwinding, kameraadskap en akademiese uitnemendheid by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid lui die vyftiende jaar van groei, ontdekking en ’n onwrikbare verbintenis tot gehalte by dié privaat Afrikaanse hoëronderwysinstelling in. Die geleentheid is deur ...

Akademia-jaar begin met knal by Kultuurtuiste2025-02-13T09:40:48+02:00

Koevoet blaf nou barshou by Bloedrivier

2025-02-13T09:35:19+02:00

Dit is ’n feit soos ’n (see)koei: Die hond is vir seker die mens se beste vriend. Só ook was die viervoetige vriende van die Voortrekkers destyds nie net bondgenote nie, maar ook jag- en verkenningsgenote. By die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria vorm vierpootgenote ’n integrale deel van die Kultuurtuiste ...

Koevoet blaf nou barshou by Bloedrivier2025-02-13T09:35:19+02:00

’n Afrikanergenerasie geanker in God: ’n Voortrekkerherinnering, deur Pieter-Ben Roos.

2024-12-04T12:54:35+02:00

Afrikaners is as kultuurgroep, deur die loop van ons geskiedenis, in essensie nog altyd afhanklik van die Liewe Vader. Dit is juis hierdie bevestiging van afhanklikheid wat ons as kultuur deur uiterse swaar tye verenig. Min het hierdie waarheid beter uitgeleef as die Voortrekkers op Bloedrivier ... Om afhanklikheid van ...

’n Afrikanergenerasie geanker in God: ’n Voortrekkerherinnering, deur Pieter-Ben Roos.2024-12-04T12:54:35+02:00

Kom skuur skouers met VTM-beskermheer, Adam Tas, by die Nagtoer

2024-09-23T14:02:22+02:00

Die immergewilde nagtoer by die Voortrekkermonument het op 20 September amptelik afgeskop en dié keer word dit vir ’n hele week aangebied. Dié Nagtoermaraton is al vir weke lank op almal se lippe en het selfs die aandag getrek van die gewilde sanger, Adam Tas, wat op 26 September dié ...

Kom skuur skouers met VTM-beskermheer, Adam Tas, by die Nagtoer2024-09-23T14:02:22+02:00

Springbok Vasbyt is ’n ode aan ’n Lugmagheld

2024-07-22T08:48:56+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek (13 Julie 2024) weer gasheer gespeel vir die Leon Bezuidenhout Springbok Vasbyt-wedloop. Joep Joubert, voorsitter van die VTM-draf en stapklub, sê die wedloop is ’n besonderse inspirerende byeenkoms omdat die organiseerders elke jaar hulde bring aan ’n Suid-Afrikaanse held, hetsy dit op sportvlak ...

Springbok Vasbyt is ’n ode aan ’n Lugmagheld2024-07-22T08:48:56+02:00
Go to Top