Die Voortrekkermonument ontvang sy eerste groot skoolgroep vir die jaar
Charlotte2024-03-19T15:43:42+02:00Die Voortrekkermonument het die geleentheid gehad om op Vrydag 9 Februarie 155 skoolleerlinge van die Christian School Lesedi La Ditshaba, al die pad van Soshanguve af, se Vrydag te maak. Die skool het hul gr.R-7-leerlinge gebring vir ’n kulturele uitstappie by die Voortrekkermonument. Die leerlinge se dag het begin waar ...