NUUS
NUUS
Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is ...
Nou is jou kans ... Wanneer: Donderdag 31 Maart | 18:00 Waar: Voortrekkermonument Koste: R 300.00 per persoon (sluit ligte verversings in) Vir Besprekings kontak: [email protected]
Parlementslede van Nederland het onlangs Suid-Afrika besoek. Hulle is deur die Solidariteit Beweging na al die beweging se onderskeie organisasies, waaronder Solidariteit , Afriforum , Helpende Hand, Sol-Tech, Maroela ...
'n Groep van 17 studente van die Grindsted-landbouskool in Denemarke, is in Suid-Afrika vir ’n 10 dae lange toer en hulle eerste besoekpunt was die Voortrekkermonument. Van die studente het ...
Hy is net bly dat hy op sy oudag só iets kan doen. Só sê Jan Adriaan Oosthuizen (88), ’n boer van die Morgenzon-distrik naby Ermelo in Mpumalanga, oor die ...
Die bekende beeldhouer Hennie Potgieter se Klipspringer-beeld staan nou breëbors voor die Voortrekkermonument op sy klip. Die monument en die Erfenisstigting is nou die trotse bewaarders van beeldhouwerk van een ...