NUUS
NUUS
Vir jare lank al droom tannie Constance du Plooy om die “wonderwerk van Bloedrivier” in persoon te ervaar en die afgelope week het die amper eeueoue droom waar geword. Tannie ...
’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. ...
Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden ...
Sou enigiemand dink dat ons 75 jaar na die opening van die Voortrekkermonument ’n aktrise sou aanstel om die Afrikaner se verhaal te kan uitvoer? Ontmoet die veelsydige jong energieke ...
Die Voortrekkermonument is nou 1000 spekboompies ryker danksy ’n ongelooflike skenking. Chamberlains het vandeesweek ’n duisend spekboomsteggies aan die Voortrekkermonument geskenk as deel van ’n groot nasionale projek wat hulle ...
Shalyn Jooste, of Shay soos mense haar ken, eienares van Plaasdam, se passie is omgewingsgebaseerde oplossings. Dit is dus nie toevallig dat haar besigheid, Plaasdam, daarop gerig is om vir ...