BCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun

2025-07-04T10:26:58+02:00

Die ikoniese Voortrekkermonument in Pretoria is stewig op pad om sy droom van selfvoorsiening van elektrisiteit met behulp van ’n sonkragstelsel te verwesenlik. Die publiek het reeds meer as R500 000 tot die Monument se “Gee ons krag”-veldtog bygedra. Die projek het onlangs verdere stukrag gekry danksy ’n skenking van R27 000 ...

BCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun2025-07-04T10:26:58+02:00

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument

2024-05-24T13:16:32+02:00

Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden (96) en haar dogter Riëtte Rossouw het op 23 Mei 2024 dié waardevolle skenking aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument ...

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument2024-05-24T13:16:32+02:00

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap

2024-05-20T08:31:31+02:00

Die Voortrekkermonument is nou 1000 spekboompies ryker danksy ’n ongelooflike skenking. Chamberlains het vandeesweek ’n duisend spekboomsteggies aan die Voortrekkermonument geskenk as deel van ’n groot nasionale projek wat hulle onlangs geloods het. “Ons doelwit hierdie jaar is om 21 000 spekboomsteggies te skenk,” vertel Werner Wehrmann wat namens die ...

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap2024-05-20T08:31:31+02:00

Facebook-plasing lei na ’n een van ’n soort-skenking

2024-05-14T15:55:18+02:00

36 jaar na die vervaardiging van ’n historiese kanon vind die gereedskap waarmee die kanon gemaak is ’n tuiste by die bastion van erfenisbewaring. Vir enige iemand anders was dit ’n gewone geskiedkundige Facebook-plasing oor die Ras-kanon genaamd Martienie, maar vir Christelle Smit het dit ’n ander betekenis gehad. Dit ...

Facebook-plasing lei na ’n een van ’n soort-skenking2024-05-14T15:55:18+02:00

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument

2024-03-19T16:40:16+02:00

’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk. CJ Langenhoven het die Stem van Suid-Afrika geskryf. Met die eeufeesviering van die Groot Trek in 1938 het Langenhoven se vrou, Lenie, na wie hy in sy skryfwerk verwys het ...

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument2024-03-19T16:40:16+02:00

Ambassadeursklub 100 maak skenking aan VTM

2024-03-19T16:12:05+02:00

Die Ambassadeursklub 100 het vandag, tydens een van hul maandelikse glansbyeenkomste, ’n R8000-skenking aan die Voortrekkermonument gemaak. Die Voortrekkermonument is ongelooflik dankbaar vir hierdie dinamiese groep vroue wat hul beywer vir hul gemeenskap. Wilna Brits, voorsitter van die klub, sê met ’n vorige besoek aan die Voortrekkermonument was ons hulle ...

Ambassadeursklub 100 maak skenking aan VTM2024-03-19T16:12:05+02:00

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting

2024-03-19T15:58:08+02:00

Jurgens Johannes Stolz was as kind by die inhuldig van die Voortrekkermonument en nou het hy twee kosbare skenkings aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument gemaak. Stolz en sy seun, Willie Stolz, het op 21 en 22 Februarie die monument, ons baken van hoop, besoek om ’n riempiesbank wat uit ...

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting2024-03-19T15:58:08+02:00

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:50:41+02:00

Erika Dykes was in die besit van ’n erfenisskat wat die Groot Trek en ses geslagte in haar familie oorleef het, tot sy besluit het om dit aan die Erfenisstigting te skenk. Dié Voortrekkerkappie is handgemaak deur Maria Wilhelmina Helena Engelbrecht (Odendaal), wat in 1816 in die Kaapkolonie gebore is. ...

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument2024-03-19T15:50:41+02:00
Go to Top