Die Pioniersentrum maak toekomsplanne saam met Suid-Afrikaanse skole

2023-05-24T13:18:28+02:00

“Ons almal het ’n geleentheid om ’n impak te maak in ons gemeenskappe én op die opvoeding van ons kinders.” Só het Peregrine Joynt, skoolhoof van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, op 23 Mei vertel, tydens ’n opvoedkundige gesprek by die Voortrekkermonument (VTM). Die Pioniersentrum (PS) by die Voortrekkermonument ...

Die Pioniersentrum maak toekomsplanne saam met Suid-Afrikaanse skole2023-05-24T13:18:28+02:00

Na 74 jaar onthou oom Johan steeds

2023-05-05T09:47:59+02:00

Oom Johan Troskie (86) van Springs was ’n jong seun van 12 jaar oud met die amptelike inwyding van die Voortrekkermonument (VTM) en vandag, 74 jaar later, vertel hy dat dié dag hom altyd sal bybly.Oom Johan het vandag, na baie jare, weer ’n draai kom maak by die monument ...

Na 74 jaar onthou oom Johan steeds2023-05-05T09:47:59+02:00

Jongmense help bou aan “hulle monument”

2023-05-05T09:43:30+02:00

Drie jongmense van Pretoria het hierdie week hul hande diep in hul eie sakke gesteek met een doel voor oë: die opbou en uitbou van die Voortrekkermonument (VTM).Ernst van Biljon (13), Welmari Ostler (11) en Lee-Anne Kotze (13) van Laerskool Wonderboom-Suid het vandeesweek besluit om hul eie hard verdiende sakgeld ...

Jongmense help bou aan “hulle monument”2023-05-05T09:43:30+02:00

Duitse studente lê besoek af by VTM

2023-05-05T09:36:26+02:00

Die Konrad-Adenauer-Stiftung/Stigting (KAS) het die afgelope naweek 17 van hul beurshouers na die Voortrekkermonument (VTM) gebring om hiér meer te leer oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis.Die KAS is gestig deur die Duitse Christin Demokratiese Party om politiese bande te smee regoor die wêreld en daarom het die stigting besluit om op ...

Duitse studente lê besoek af by VTM2023-05-05T09:36:26+02:00

Die Kaplyn het gehore aan die gons

2023-05-05T08:38:35+02:00

“Dit was hulle plig om te dien. Dit is nou óns plig om te onthou!” Met hierdie slotwoorde uit die nuwe musiekblyspel, Die Kaplyn is honderde mense op hul voete gedwing en met ’n dawerende applous wat die AfriForum Teater vul, besef mens weer hierdie waarheid: “Ons mag nooit vergeet ...

Die Kaplyn het gehore aan die gons2023-05-05T08:38:35+02:00

Honderde skoolkinders neem deel aan VTM-vakansieprogramme

2023-05-05T08:24:05+02:00

Die afgelope skoolvakansie het honderde leerders van oraloor kom kuier by die Voortrekkermonument (VTM) om aan ons opwindende opvoedkundige programme te kom deelneem.Die Pioniersentrum by die VTM bied elke skoolvakansie hierdie programme aan en gee jongmense die kans om met verskeie lekker speel-en-leer-aktiwiteite hul geskiedeniskennis bietjie op te skerp.Oor die ...

Honderde skoolkinders neem deel aan VTM-vakansieprogramme2023-05-05T08:24:05+02:00

Fietsskenking maak VTM se hande sterker

2023-05-05T07:36:58+02:00

Die Studenteraad van Sonop Christelike Tehuis het vandeesweek drie fietse aan die Voortrekkermonument (VTM) geskenk as deel van die monument se nuwe sekuriteitsontwikkelingsprogram.Sonop is die tuiste van 160 mansstudente aan die Universiteit van Pretoria en oor die jare het dié koshuis baie bekend geword vir hul tradisieryke gekiedenis en passie ...

Fietsskenking maak VTM se hande sterker2023-05-05T07:36:58+02:00

Belgiese studente kry ’n kultuurinspuiting by die VTM

2023-05-05T07:30:29+02:00

Na ’n lang droogte van internasionale besoekers, het die oorsese sluise weer oopgegaan en stroom besoekers van regoor die wêreld in hul duisende na die Voortrekkermonument.Vandeesweek het ’n groep van 20 Belgiese leerders hul hier by die VTM kom tuismaak om bietjie meer oor die Voortrekkers en die Afrikanerkultuur te ...

Belgiese studente kry ’n kultuurinspuiting by die VTM2023-05-05T07:30:29+02:00
Go to Top