Moerdijk-kleindogter vertel monument-verhale
Charlotte2023-04-25T11:13:52+02:00Die Voortrekkermonument (VTM) is in 1936 deur die argitek Gerard Moerdijk ontwerp. 87 jaar later het FC Pelser, die kommunikasiebeampte van die VTM, gaan kers opsteek by sy kleindogter Sylva Francis om bietjie meer uit te vind oor dié merkwaardige man en hoe hy die majestueuse monument beplan het.Francis, wat ...