About Charlotte

This author has not yet filled in any details.
So far Charlotte has created 184 blog entries.

Man van Morgenzon-distrik kom besoek ossewa wat hy aan Voortrekkermonument skenk

2022-08-29T15:22:26+02:00

Hy is net bly dat hy op sy oudag só iets kan doen. Só sê Jan Adriaan Oosthuizen (88), ’n boer van die Morgenzon-distrik naby Ermelo in Mpumalanga, oor die vervoerwa wat hy verlede jaar aan die Voortrekkermonument geskenk het. Oosthuizen het Donderdag, 10 Februarie 2022, saam met sy dogter, ...

Man van Morgenzon-distrik kom besoek ossewa wat hy aan Voortrekkermonument skenk2022-08-29T15:22:26+02:00

Die Klipspringer pronk by die VTM

2022-08-29T15:21:08+02:00

Die bekende beeldhouer Hennie Potgieter se Klipspringer-beeld staan nou breëbors voor die Voortrekkermonument op sy klip. Die monument en die Erfenisstigting is nou die trotse bewaarders van beeldhouwerk van een van die mees bekende beeldhouers in Suid-Afrika. Agt beelde van Hennie Potgieter, wat van brons en gips gemaak is, is ...

Die Klipspringer pronk by die VTM2022-08-29T15:21:08+02:00

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin

2022-08-29T15:19:41+02:00

“Dit het my asem weggeslaan. Ek kan nie glo die roetes is hier en dit is so oulik gedoen nie.” Dit was die reaksie van Roe-Hetta Ras, ’n toergids verbonde aan die Instituut vir Professionele Toergidse van Suider-Afrika, toe sy en ander toergidse Dinsdag (25 Januarie 2022) vir die eerste ...

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin2022-08-29T15:19:41+02:00

VTM-ossewa herstel

2022-08-29T15:18:12+02:00

VTM-ossewa herstel Binne drie maande het man en vrou sy aan sy ’n ossewa by die Voortrekkermonument in Pretoria na sy vorige glorie herstel.   Jaco en Endriëtta van Rensburg, wat sedert verlede jaar die Lewende Laer by dié monument bedryf, het maande lank bly skaaf ...

VTM-ossewa herstel2022-08-29T15:18:12+02:00
Go to Top