Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien
Charlotte2023-11-02T16:01:05+02:00Mediaverklaring 2 November 2023 Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien In Oktober, wêreldbekermaand, het die Voortrekkermonument ’n splinternuwe babadwergbokkie in die wêreld verwelkom. Na vele dinkSKRUMS was die bokkie steeds naamloos, maar nie meer nie! Dié kleinding is ná die Springbokke se ikoniese wen teen Nieu-Seeland op 28 Oktober ...