Voortrekkermonument ook tuiste vir spogvoertuie
Charlotte2024-04-02T12:35:13+02:00Waar sal ’n mens ’n Mercedes Benz-eienaar en ’n Ferarri-eienaar op dieselfde plek kry? By die Voortrekkermonument! Die kultuurtuiste het die afgelope naweek geleer dat die Voortrekkermonumentterrein ook ’n kultuurtuiste vir eienaars van spogmotors is. Die Mercedes Benz-klub het Sondag 17 Maart 2024 by die Voortrekkermonument byeengekom met hul spogmotors ...