About Charlotte

This author has not yet filled in any details.
So far Charlotte has created 133 blog entries.

Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument

2023-10-19T14:14:47+02:00

Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument   “Gerhard was ’n man wat diep spore getrap het. ’n Man na God se hart na wie ons altyd kan opkyk. Hy het ontsettende belangrike werk gedoen,” sê dominee Kobus Pretorius. Op 19 Oktober 2023 is oudvoorsitter ...

Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument2023-10-19T14:14:47+02:00

VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie

2023-10-15T10:27:00+02:00

Mediaverklaring 14 Oktober 2023 VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie   Agt AfriForum-buurtwagte en omtrent 120 veiligheidstruktuurlede van AfriForum se noordelike streek het Vrydagaand (13 Oktober) by die Voortrekkermonument byeengekom vir die derde nasionale massapatrollie van AfriForum Gemeenskapsveiligheid. Buurt- en plaaswagte landswyd het aan die geleentheid bygewoon, terwyl die Voortrekkermonument ...

VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie2023-10-15T10:27:00+02:00

Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek

2023-10-10T15:48:02+02:00

Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek “Om die energie, ywer en opgewondenheid van die naastenby 3000 skoliere in een maand op Voortrekkermonument se terrein te sien, weet mens die volhoubare voortbestaan van ons erfenis is op die regte pad.” Simoné Cloete, waarnemende toerismebestuurder ...

Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek2023-10-10T15:48:02+02:00

Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin

2023-10-10T13:43:29+02:00

Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin Het jy al ’n beeld van Paul Kruger gesien toe hy op 14-jarige ouderdom ’n leeu gejag het? Nee jy sou nie, want dié beeld is die enigste van sy soort wat vandag in ...

Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin2023-10-10T13:43:29+02:00

Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM 

2023-10-08T17:58:49+02:00

Mediaverklaring 8 Oktober 2023 Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM   Van voor seweuur Sondagoggend (8 Oktober) het die karre tougestaan in Eufeesweg en omliggende paaie om by die Voortrekkermonument se hekke in te kom vir The Big Walk. The Big Walk is ...

Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM 2023-10-08T17:58:49+02:00

Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig

2023-10-04T15:29:20+02:00

Mediaverklaring 4 Oktober 2023 Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig Op 4 Oktober 1871 sterf Charl (Sarel) Arnoldus Cilliers op sy plaas, Doornkloof naby Lindley in die Vrystaat. 152 jaar later op 4 Oktober is Cilliers by sy kanon Grietjie in die Senotaafsaal gehuldig deur drie van sy nasate ...

Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig2023-10-04T15:29:20+02:00

Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument

2023-09-29T12:04:11+02:00

Mediaverklaring 29 September 2023 Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument   Vandeesweek het die Suid-Afrikaanse nasionale weermag die Voortrekkermonumentterrein gekies om die staal van aspirantsoldate te toets. Dié dapper troepe het die bulte op die monument se terrein trotseer en die amfiteater se trappe met rugsak en ...

Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument2023-09-29T12:04:11+02:00

“Sukses kom met samewerking”

2023-09-26T11:50:54+02:00

Mediaverklaring 26 September 2023 “Sukses kom met samewerking”   “Samewerking.” Dit was die sleutel tot sukses van die Afrikaner, sedert die Groot Trek tot vandag en op Erfenisdag vanjaar het die Voortrekkermonument (VTM), Saai en die Sinoville Brandbestrydersvereniging (SBBV) dié tradisie van hande vat, voortgesit met ’n besonderse skenking van ...

“Sukses kom met samewerking”2023-09-26T11:50:54+02:00

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae

2023-09-26T09:04:21+02:00

VTM-Mediaverklaring 22 September 2023 11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae   Die Voortrekkermonument het jare laas so gewemel soos die afgelope twee dae toe 1379 kinders van 11 skole oor die hele Gauteng, meer kom leer het van ons kultuurtuiste en baken van hoop. Oor die afgelope ...

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae2023-09-26T09:04:21+02:00

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef

2023-09-22T16:21:21+02:00

Mediaverklaring Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef 24 September 2023   Gehoorgestremdes kan nou vir die eerste keer in die geskiedenis die verhaal van die Voortrekkers en die Groot Trek in videoformaat beleef. Die Voortrekkermonument is ’n kultuurtuiste waar almal welkom is, ook mense met ’n gehoorgestremdheid. Op ...

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef2023-09-22T16:21:21+02:00

Die Pioniersentrum maak toekomsplanne saam met Suid-Afrikaanse skole

2023-05-24T13:18:28+02:00

“Ons almal het ’n geleentheid om ’n impak te maak in ons gemeenskappe én op die opvoeding van ons kinders.” Só het Peregrine Joynt, skoolhoof van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, op 23 Mei vertel, tydens ’n opvoedkundige gesprek by die Voortrekkermonument (VTM). Die Pioniersentrum (PS) by die Voortrekkermonument ...

Die Pioniersentrum maak toekomsplanne saam met Suid-Afrikaanse skole2023-05-24T13:18:28+02:00

Na 74 jaar onthou oom Johan steeds

2023-05-05T09:47:59+02:00

Oom Johan Troskie (86) van Springs was ’n jong seun van 12 jaar oud met die amptelike inwyding van die Voortrekkermonument (VTM) en vandag, 74 jaar later, vertel hy dat dié dag hom altyd sal bybly.Oom Johan het vandag, na baie jare, weer ’n draai kom maak by die monument ...

Na 74 jaar onthou oom Johan steeds2023-05-05T09:47:59+02:00
Go to Top