Ricus Nel bevestig die Gelofte
Charlotte2023-12-14T12:48:56+02:00Mediaverklaring 13 Desember 2023 Ricus Nel bevestig die Gelofte Die Voortrekkermonument berei voor om 40 000 Afrikaners te ontvang om Geloftedag te vier op 16 Desember. As deel van hierdie voorbereidings, vra die Voortrekkermonument die publiek om die Gelofte saam te herbevestig. Om trots te staan en te sê: “Ek ...