Wat kan jy verwag van Geloftedag?
Charlotte2023-11-16T09:47:51+02:00Mediaverklaring 10 November 2023 Wat kan jy verwag van Geloftedag? “In 2022 het ons 44 mense vir Geloftedag by die Voortrekkermonument verwag, maar 20 000 het opgedaag, daarom hoop ons hierdie jaar vir 44 000 mense!” So sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. “Vanjaar is ’n spesiale Geloftejaar, want ...