Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!
Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure! Mediaverklaring 15 Junie 2022 Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure! Op 14 Junie 2022, 84 jaar na die hoeksteenlegging, 73 jaar na die inwyding en 65 jaar na die eerste museum in die kelderverdieping geopen is, word ’n nuwe vergrote ...