NUUS
NUUS
Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en ...
“As ons vandag praat oor 'n verklaring, dan sê ons vir mekaar, ons beweeg in 'n baie ou tradisie van verklarings, van manifeste, van dokumente, van traktate. Dit is hoe ...
Die gelukkige besoekers wat hulle om 10:30 in die Heldesaal van die Voortrekkermonument bevind het, is aangenaam verras met ’n spesiale toer en opvoering. Op Wêreldmonumentedag, 18 April 2024, het ...
Drie jaar na die nuwe bestuur van die Voortrekkermonument ingetree het, het die fokus geskuif van besoek ’n museum na beleef jou erfenis met 38 groot projekte wat op die ...
Die gewilde familierestaurant, Buffelsfonteinbeesboerdery het op 9 April gasheer gespeel vir hordes geskiedenisliefhebbers en die Groot Trek geskiedenis op ’n unieke wyse herdenk. Vroeër vanjaar het Buffelsfontein, die Voortrekkermonument en ...
Joernalis en skrywer Jim Hooper se sterfwens is op 6 April nagekom, toe hy sy ewige rusplek saam met sy Koevoet-makkers by die Voortrekkermonument gekry het. “Jim het van enige ...