About Anneke Langner

This author has not yet filled in any details.
So far Anneke Langner has created 125 blog entries.

Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument

2023-11-27T10:12:59+02:00

Mediaverklaring 27 November 2023 Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument 500 broodbome wat geskenk is, blaas nuwe lewe in die erfenis by die Voortrekkermonument. Ongeveer 200 volwasse broodbome en 300 saailinge is binne drie jaar by die Voortrekkermonument aangeplant, te danke aan die Broodboom Trust. Die Broodboom Trust het ...

Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument2023-11-27T10:12:59+02:00

Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument

2023-11-23T15:13:21+02:00

Mediaverklaring 22 November 2023 Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument “Ons staan op die skouers van reuse,” sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. Tydens die jaareindfunksie van ’n groep vriende van die ou Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA), is ‘n uitsonderlike geskenk aan die Voortrekkermonument oorhandig. ...

Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument2023-11-23T15:13:21+02:00

Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!

2023-11-20T12:30:07+02:00

Mediaverklaring 17 November 2023 Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!   Tydens Gelofteweek is daar vele kunstenaars en toneelstukke op die planke – Dinner for one beloof om nie teleur te stel nie. Dinner for One en die satiriese plaaslike weergawe Sopper vir Een word in ...

Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!2023-11-20T12:30:07+02:00

Geloftedag: groei oor die jare

2023-11-30T08:24:50+02:00

Mediaverklaring 16 November 2023 Geloftedag: groei oor die jare Dit is moeilik om te dink dat slegs drie jaar gelede net 250 mense Geloftedag kon bywoon, teenoor verlede jaar se 20 000 mense wat dié dag by die Voortrekkermonument meegemaak het. Om Geloftedag by die Voortrekkermonument by te woon, het ...

Geloftedag: groei oor die jare2023-11-30T08:24:50+02:00

Twee monumente, Twee wêrelde!

2023-11-17T13:45:13+02:00

Mediaverklaring 17 November 2023 Twee monumente, Twee wêrelde! Staatstoelae en subsidies: Vryheidspark R147 miljoen, Voortrekkermonument R0. Dit het aan die lig gekom dat Jane Mufamadi, die uitvoerende hoof van Vryheidspark, glo met staatsgeld ’n R700 000 se Mercedes Benz-voertuig gekoop het en ’n persoonlike drywer aangestel het om haar rond te ...

Twee monumente, Twee wêrelde!2023-11-17T13:45:13+02:00

Wat kan jy verwag van Geloftedag?

2023-11-16T09:47:51+02:00

Mediaverklaring 10 November 2023 Wat kan jy verwag van Geloftedag?  “In 2022 het ons 44 mense vir Geloftedag by die Voortrekkermonument verwag, maar 20 000 het opgedaag, daarom hoop ons hierdie jaar vir 44 000 mense!” So sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. “Vanjaar is ’n spesiale Geloftejaar, want ...

Wat kan jy verwag van Geloftedag?2023-11-16T09:47:51+02:00

185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek

2023-11-16T09:30:21+02:00

Mediaverklaring 13 November 2023 185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek Dit is bykans onmoontlik om die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te herdenk, sonder om aan die tragiese aand van 16, vroegoggend 17, Februarie 1838 te dink nie. 185 kinders is in enkele ure ...

185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek2023-11-16T09:30:21+02:00

Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery

2023-11-15T10:38:52+02:00

Mediaverklaring 8 November 2023 Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery Die Voortrekkermonument se hoof van tuine, Allan Tait, het op 5 November sy eie botaniese kunsgalery geopen wat hy die Allan R Dyer-galery gedoop het. Allen Dyer is 1900 gebore en was die eerste kurator van die Pretoria ...

Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery2023-11-15T10:38:52+02:00

Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument

2023-11-08T15:24:51+02:00

Mediaverklaring 8 November 2023 Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument Die Vegkopmonument-direksie het al die pad van die Vrystaat gereis om hul wortels by die Voortrekkermonument te herontdek. Op 8 November 2023 het Die Vegkopmonument se direksie die Voortrekkermonument en museumteater besoek. Die museumteater was vir die groep ’n groot hoogtepunt. “Die ...

Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument2023-11-08T15:24:51+02:00

Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien

2023-11-02T16:01:05+02:00

Mediaverklaring 2 November 2023 Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien In Oktober, wêreldbekermaand, het die Voortrekkermonument ’n splinternuwe babadwergbokkie in die wêreld verwelkom. Na vele dinkSKRUMS was die bokkie steeds naamloos, maar nie meer nie! Dié kleinding is ná die Springbokke se ikoniese wen teen Nieu-Seeland op 28 Oktober ...

Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien2023-11-02T16:01:05+02:00

Twee vroue, agt generasies uitmekaar, op kamera vasgevang by die VTM

2023-11-01T13:59:50+02:00

Mediaverklaring 1 November 2023 Twee vroue, agt generasies uitmekaar, op kamera vasgevang by die VTM   Karla Burger, ’n matriekleerling aan Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, het nie net haar matriekafskeidfoto’s by die Voortrekkermonument laat neem omdat dit ’n mooi perseel en monument is nie, maar vir ’n merkwaardige ander ...

Twee vroue, agt generasies uitmekaar, op kamera vasgevang by die VTM2023-11-01T13:59:50+02:00

“Ons vir jou Suid-Afrika” – en vir die bokke!

2023-10-30T09:39:45+02:00

Mediaverklaring 27 Oktober 2023 “Ons vir jou Suid-Afrika” – en vir die bokke! Vanaand flits die woorde “Ons vir jou Suid-Afrika” nie net in morsekode by die Voortrekkermonument nie, maar vertoon die monument ook groen ter ondersteuning van die Springbokke wat Saterdagaand in die wêreldbeker rugby se eindstryd teen Nieu ...

“Ons vir jou Suid-Afrika” – en vir die bokke!2023-10-30T09:39:45+02:00
Go to Top